• globe
    • English
    • Беларуская мова
    • Български
    • Македонски
    • Монгол
    • Русский
    • Українська
    • тоҷикӣ
    • Қазақ тілі
    • Հայերեն
    • עברית
    • العربية
    • بَاسَا سُوْندَا
    • فارسی
    • کوردی
    • 中文 (简体)
    • नेपाली
    • मराठी
    • हिंदी
    • বাংলা
    • ਪੰਜਾਬੀ
    • 日本語
    • Čeština
    • ગુજરાતી
    • తెలుగు
    • ಕನ್ನಡ
    • 繁體中文
    • മലയാളം
    • සිංහල
    • ไทย
    • ພາສາລາວ
    • ကညီလံာ်ခီၣ်ထံး
    • ဗမာစာ
    • ဗမာစာ (Unicode)
    • ქართული
    • አማርኛ
    • 한국어
    • ខេមរភាសា
    • ‫اردو
    • ελληνικά
    • Azərbaycanca
    • Bahasa Melayu
    • Bahasa Melayu Brunei
    • Cрпски
    • Catalŕ
    • Cymraeg
    • Dansk
    • Deutsch
    • Eesti
    • Español
    • Filipino
    • Français (Canada)
    • Français (France)
    • Hausa
    • Hmoob
    • Hrvatski
    • Ikirundi
    • Indonesia
    • isiXhosa
    • isiZulu
    • Italiano
    • Kiswahili
    • Kreyòl ayisyen
    • Latviašu
    • Lietuviškai
    • Luxembourgish
    • Magyar
    • Malagasy
    • Malti
    • Nederlands
    • Norsk
    • Oʻzbek
    • Polski
    • Português
    • Română
    • Slovenčina
    • Slovenščina
    • Soomaaliga
    • Srpski
    • Suomi
    • Svenska
    • Türkçe
    • Tagalog
    • Tiếng Việt
    • Vlaams
    • Yorůbá
    • Español (European Union)
    • Português (European Union)
    • English (UK)
    • íslenska
    • தமிழ்
    • Bosanski
    • gjuha shqipe
Client Login
Ethics Point - Integrity at Work

Stuur ’n nuwe aanmelding deur


 

Opvolging van ’n bestaande aanmelding



Verskaffing van anonieme, vertroulike blitslyne vir organisasies oor die węreld heen.

NAVEX Global se doel is om te verseker dat u probleme en bekommernisse betreffende onetiese of onwettige aktiwiteite veilig en eerlik aan ’n organisasie se bestuur of die direksie kan kommunikeer terwyl u u anonimiteit en vertroulikheid behou.

NAVEX Global is Safe Harbor-gesertifiseer as blitslynverskaffer deur die Verenigde State se Departement van Handel met sekuriteitsmaatreëls in plek om EU-privaatheidsinisiatiewe en ander globale privaatheidsvoorskrifte aan te spreek.

Ons streef daarna om die melding van kwessies en bekommernisse deur EthicsPoint™ so reguit en eenvoudig as moontlik te maak. Die volgende webblaaie sal u deur die proses lei onderwyl u vertroulikheid en anonimiteit op elke stap in stand gehou word. Volg hierdie stappe om u aanmelding in te dien:

  1. Vul die naam van die organisasie in vir wie u ’n aanmelding indien en kies die korrekte opsie
  2. Klik op die Oortredingskategorie wat die kwessie wat u aanmeld die beste beskryf
  3. Stem in tot die “Bepalings en voorwaardes” en voltooi dan die vorm
  4. Voor u u aanmelding indien, skep ’n wagwoord om u aanmelding op te volg.

Nadat u u aanmelding ingedien het, sal ’n aanmeldingsleutel aan u toegewys word. U wagwoord en aanmeldingsleutel sal u in staat stel om u aanmelding op te volg.

NAVEX
Privacy Statement   |  Terms of Use   |  Cookie Statement     
© 2023 NAVEX Global Inc., All Rights Reserved.
TRUSTe
SAS70 Type II